Inpaklyste vir 2019

Met twee weke om te gaan, hoop ons dat jy net so opgewonde is oor 2019 se Wilgedraai Voortrekkerkamp!

Die inpaklyste is op die Kampinligtingbladsy gepubliseer of jy kan sommer op hierdie direkte skakel klik: https://www.wilgedraai.co.za/wp-content/uploads/2019/09/Wilgedraai-2019-Inpaklys.pdf

Vir enige navrae rakende die kursus, kontak gerus die betrokke kursusleier. Klik hier vir die kontakinligting.

Vir enige algemene navrae, kontak ons gerus by navrae@wilgedraai.co.za.

Sien jou binne kort op Wilgedraai Voortrekkerkamp!