Beskerming van Persoonlike Inligting

Deur jou persoonlike inligting aan Wilgedraai Voortrekkerkamp beskikbaar te stel—

  1. Stem jy in dat jou persoonlike inligting deur Wilgedraai Voortrekkerkamp ingesamel word en op Wilgedraai Voortrekkerkamp se apparatuur en programmatuur geberg, verwerk en bewaar word.
  2. Stem jy in dat hierdie persoonlike inligting gebruik mag word vir enige administrasie, organisering van kursusse en direkte bemarking (hetsy verbaal, per telefoon, inskrif of in enige ander vorm) van enige van Wilgedraai Voortrekkerkamp se aanbiedinge en promosies.
  3. Indien jy enige van jou persoonlike inligting wil verander, bywerk of verwyder kan ʼn e-pos aan die Ingligtingsbeampte van Wilgedraai Voortrekkerkamp gestuur word by administrasie@wilgedraai.co.za.
  4. Indien jy enige klagte het in verband met hoe jou persoonlike inligting deur Wilgedraai Voortrekkerkamp ingesamel, verwerk en/of bewaar word, kan sodanige klagte aan die die Ingligtingsbeampte van Wilgedraai Voortrekkerkamp gestuur word by administrasie@wilgedraai.co.za.
Scroll to Top