Tegniese Ondersteuningsdiens

Wilgedraai Waterwerkkamp bied ʼn persoonlike tegniese ondersteuningsdiens aan vir mense wat sukkel om ʼn gebruikerprofiel te skep, in te skryf vir die kamp, sukkel om jou wagwoord te herwin of enige ander tegniese probleem ervaar.

Hierdie diens is weeksaande tussen 18:00 en 20:00 beskikbaar.

Om van hierdie diens gebruik te maak kan jy 083 601 4905 skakel of Whatsapp. Jy kan ook ʼn e-pos stuur aan tegniese_ondersteuning@wilgedraai.co.za.

Maak gerus gebruik van hierdie hoë gehalte diens wat aan jou gebied word.