2013 Sluitingsdatum vir Inskrywings

Inskrywings vir die Wilgedraai Waterwerkkamp 2013, sluit op Maandag, 26 Augustus 2013. Indien jy ‘n probleem het met inskrywings of die oorbetaal van gelde, kontak asseblief vir die Kampsekretaresse, Christina Steenkamp by 072 255 7399 of administrasie@wilgedraai.co.za.