Quantum Bussie

Liewe Ouers en verkenners,

Daar gaan ‘n Quantum bussie Wilgedraai toe en ry al Saterdag 21 September om 07:00 en kom weer Saterdag 28 September terug wanneer die kamp klaar is.

Die drywer van hierdie bussie beskik oor ‘n PDP lisensie en kan slegs 13 persone oplaai.

Die koste R150 per persoon wat heen en weer saam ry.

Die koste is R80 per persoon wat net een rigting ry.

Om van hierdie geleentheid gebruik te maak, kontak Johanna Scholtz by johanna.scholtz@telkomsa.net waarna  die nodige bankbesonderhede en vertrek plek ens. aan jou voorsien sal word.