Dringend: Vervoer gesoek na De Bank vir Saterdag

Petro Loubser-Kuhn is dringend opsoek na ‘n saamry geleentheid, vir haar kind, van Pretoria na De Bank op Saterdagoggend, 21 September 2013.

 

Indien enige iemand kan help, kontak asseblief vir Petro by 082 829 3357 of peet.kuhn@telkomsa.net.